text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Orion von Meyer, Deon (eBook)

  • Verlag: Human & Rousseau
eBook (ePUB)
31,39 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Orion

'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot, agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars . . . En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Seitenzahl: 360
    ISBN: 9780798157438
    Verlag: Human & Rousseau
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen