text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Madeliefies van staal von Stamatelos, Pat (eBook)

  • Verlag: Kwela
eBook (ePUB)
27,19 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Madeliefies van staal

In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en 'n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas, nou al sewe jaar gelukkig getroud, en Cheryl Douglas, suksesvolle grimeerkunstenaar en op pad boontoe op die loopbaanleer.Lucy en Ashwin is in die wolke oor haar swangerskap, maar na twee miskrame moet sy sorg dat sy alle emosionele ontsteltenis vermy. Dis makliker gese as gedaan. Haar verhouding met skoonma Dulcie is maar stram, en sy is bekommerd oor wat in Sheena, haar sestienjarige, se kop aangaan. En dan is daar die dood van Eddie Stamper - dief en skollie en ongelukkig haar swaer. Cheryl Douglas steur haar eenvoudig nie aan die wat se dat sy oppervlakkig en materialisties leef nie. Sure, sy is lief vir blieng en sy is op soek na 'n bietjie maklike romanse, maar sy verlang ook na iets meer . . . iets dieper. Die ding is net: moet sy nou regtig soveel paddas soen voor sy haar prins (of prinses) ontmoet?

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Seitenzahl: 352
    ISBN: 9780795704253
    Verlag: Kwela
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen