text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Moer toe die vreemde in von Bakkes, C. Johan (eBook)

  • Verlag: Human & Rousseau
eBook (ePUB)
22,49 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Moer toe die vreemde in

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibie, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is 'n gebore storieverteller wat weet hoe om sy lesers mee te voer, hulle saam te neem na al die wonderlike plekke wat hy self al besoek het. Soos hy dit self stel: "Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie - alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oe. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe ..."'n Mt vir die avontuurlustige leser.

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Seitenzahl: 96
    ISBN: 9780798165006
    Verlag: Human & Rousseau
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen