text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Dis ek, Anna von Lotter, Elbie (eBook)

  • Verlag: Tafelberg
eBook (ePUB)
25,59 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Dis ek, Anna

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is 'n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het.

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Seitenzahl: 224
    ISBN: 9780795703485
    Verlag: Tafelberg
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen