text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Die Baan-Brekers Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp von Botha, Marco (eBook)

  • Erscheinungsdatum: 02.04.2014
  • Verlag: Jonathan Ball Publishers
eBook (ePUB)
31,09 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Die Baan-Brekers

<,p>,Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke. <,p>,Want dis net daar op die speelveld dat afrigters en spelers beoordeel word. En tog vertel die telbord nooit die volle verhaal van hoe mense oornag sukses behaal het nie. <,p>,Vir Meyer was dit n strawwe reis van meer as 7 jaar n tydperk waarin hy beroepsrugby gedefinieer en verander het. En dit is leierskap. En leierskap is waaroor Die Baanbrekers gaan mense wat n sportsoort, n bedryf of n manier van dink en uiteindelik daardeur ook lewens onherroeplik verander het. <,p>,Marco Botha het met van Suid-Afrika se vernaamste sportleiers gesels en hy ontleed hier hul uiteenlopende suksesverhale. Van Meyer tot Brendan Venter, wat van Saracens n superklub en in 2013 van die Haaie die Curriebeker-kampioen gehelp maak het deur n kultuur te vestig waar gelukkige mense belangriker as silwerware geag word. <,pPSherylle Calder se werk as sportwetenskaplike en afrigter het haar by koningin Elizabeth II die bynaam The Eye Lady besorg. Sy was ten nouste betrokke toe Engeland (2003) en Suid-Afrika (2007) die Wreldbeker-rugbytoernooi gewen het en Ernie Els in 2012 sy tweede Britse Ope-gholftitel. <,p>,Ook die voormalige Springbok-sewesafrigter Paul Treu het die blitskode as n wreldsport bevorder deur sy span gereeld met innovasie op innovasie bo onskynlik baie beter spanne te laat uittroon. <,p>,Gary Kirsten en Paddy Upton het die Indiese en daarna die Suid-Afrikaanse krieketspan na wreldoorheersing gelei met n leierskapstyl wat spelers bemagtig en as mense ontwikkel het die nuwe skool van afrigting. <,p>,Hierdie merkwaardige leiers het van gewone mense kampioene gemaak. <,p>,En die redes daarvoor gaan jou beslis verras . . .<,ip>,

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Erscheinungsdatum: 02.04.2014
    Sprache: Englisch
    ISBN: 9781868424191
    Verlag: Jonathan Ball Publishers
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen